'n Stukkie genade

by Dianne van Eeden
$8.90
eBook

Publisher: LAPA Uitgewers

Publication Date: April 03, 2019

ISBN: 9780799380361

Binding: Kobo eBook

Availability: eBook

Get eBook

Anjenette stem in om Brad, wat weens 'n vliegongeluk blind gelaat is, se persoonlike assistent te wees. Kort voor lank moet sy egter alles in haar vermoe doen om haar gevoelens vir hom van sy sesde sintuig weg te steek.