'n Onverstandige vrou

by Thea Holland
$8.63
eBook

Publisher: LAPA Uitgewers

Publication Date: April 03, 2019

ISBN: 9780799353600

Binding: Kobo eBook

Availability: eBook

Get eBook

Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou he nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar kaartehuis ineen.