'n Droom vir Adrienne

by Kobie van Niekerk
$8.90
eBook

Publisher: LAPA Uitgewers

Publication Date: April 03, 2019

ISBN: 9780799369366

Binding: Kobo eBook

Availability: eBook

Get eBook

Adrienne spartel op haar wildreservaat, D'Afrique. Tot Miron de Lima sy hulp aanbied. Maar wat is sy motief? Hy is immers een van die wereld se gesogste vrygeselle, skatryk, altyd aan die arm van 'n ander skoonheid.