'n Doodgewone wonderwerk

by Thea Holland
$8.63
eBook

Publisher: LAPA Uitgewers

Publication Date: April 03, 2019

ISBN: 9780799352658

Binding: Kobo eBook

Availability: eBook

Get eBook

Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, 'n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is 'n huishoudster nie wat hy nodig het nie ...